13 Mar at 5:32 PM
> Goeie middag Tim,
> Hoe gaan dit met u? Ek was in Springs Transvaal gebore. My Oupa en sy broer het daar geboer. My Oupa en sy broer het teen die Britse geveg. As a gevolg daarvan het hulde baie geld verloor, maar dis in die verlede.
> My vrou en ek het drie kinders, nege Kleinkinders en vyf Agterkleinkinders. Ek is bly om te se die hele gesin lewens in Australia.
> Sien u Maandag by ons Duitse lesing.
> Totsiens,
> Brian.
No comments:
Post a Comment